Hierdie besighede en persone ondersteun ons gemeente, daarom ondersteun ons hulle ook graag om dankie te sê.
Kliek op ‘n foto om eerder ‘n skyfievertoning te sien
Thureos Christen Gemeente Bloemfontein
Christenskap wat werk!
Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon.