Thureos Christen Gemeente Bloemfontein

Christenskap wat werk!

  • Tuis
  • Wat ons glo
    • Omtrent Ons Gemeente
      • Jaarbeplanner
    • Past. Tommy Lessing
  • Vriende van die Gemeente
  • Ondersteun ons Bediening
    • Cart
    • Checkout
    • My account
  • Kursusse en Seminare
    • Inleiding tot die Geesteswêreld
    • A Woman Beyond Compare
    • Basic Training for the Prophetic Ministry
    • Hear God through your dreams
    • How to hear God’s Voice
  • Past. Tommy se Blog
  • Kontak ons
  • Aansoek om lidmaatskap
  • Praktiese Riglyne vir Gebed

Aansoek om lidmaatskap

Geniet jy ons preke en lering en deel jy ons visie?

Sluit aan by ons gemeente en word deel van ‘n opwindende manier om jou Christenskap uit te leef!

Nuut!Jy kan nou aansluit as virtuele (internet) lidmaat van ons gemeente!

  • Raak betrokke by ons gemeente aktiwiteite al woon jy nie fisies in Bloemfontein nie;
  • Dra by tot die groei van die gemeente en uitbou van die gemeente se visie;
  • Kry toegang tot preke, kursusse en nog meer;
  • Word toegerus om jou geloof op ‘n praktiese wyse uit te leef.

Jy kan op die aansoekvorm kies of jy ‘n fisiese of virtuele lidmaat wil wees.

Kliek hier om ‘n invulbare pdf vorm af te laai (dit moet met Adobe Acrobat Reader ingevul word).

OF

Kliek hier om die aansoekvorm aanlyn in te vul.

Recent Posts

Getrou in die klein dinge

Hoe honger is jy?

Roep my aan in die dag van jou benoudheid

Drie beginsels vir ‘n dieper verhouding met die Here

RSS Vers van die dag:

  • Romans 12:4-5
    “For just as each of us has one body with many members, and these members do not all have the same function, so in Christ we, though many, form one body, and each member belongs to all the others.”

EREDIENSTE:

Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon. Ons is ‘n onafhanklike charismatiese gemeente. Kuier saam op ons webblad om ons beter te leer ken of kontak ons.

  • Dienstye: 09:30 Sondae
  • Adres: 42 Reid street, Westdene, Bloemfontein
  • Reg van toegang word voorbehou

​

​

Copyright © 2026 · Thureos Christen Gemeente Bloemfontein · Designed by Elizabeth J Photography