Thureos Christen Gemeente Bloemfontein

Christenskap wat werk!

  • Tuis
  • Wat ons glo
    • Omtrent Ons Gemeente
      • Jaarbeplanner
    • Past. Tommy Lessing
  • Vriende van die Gemeente
  • Ondersteun ons Bediening
    • Cart
    • Checkout
    • My account
  • Kursusse en Seminare
    • Inleiding tot die Geesteswêreld
    • A Woman Beyond Compare
    • Basic Training for the Prophetic Ministry
    • Hear God through your dreams
    • How to hear God’s Voice
  • Past. Tommy se Blog
  • Kontak ons
  • Aansoek om lidmaatskap
  • Praktiese Riglyne vir Gebed

Past. Tommy Lessing

Tommy Lessing is gebore en getoë onder die sonnige blou lug van pragtige Suid-Afrika. Hy is tans woonagtig te Bloemfontein met sy vrou Mariè. Naas evangelisasie, is sy passie geestelike weerbaarheid en praktiese Christenskap. Hy doen ook Christelike berading en bevryding per afspraak. Skype | Hangouts | Whatsapp afsprake kan per epos gereel word.

Persone wat soekend na die Here is, berading verlang of sommer net wil gesels of ‘n navraag het, is welkom om hom deur die kontakvorm hieronder te kontak.

Indien u belangstel in bevryding, kan u http://helpmecoachtommy.wix.com/home#!srds/c1e27 besoek vir meer inligting en vir moontlike diagnose deur die toepaslike vraelyste in te vul.

Finesse

Past. Tommy het ook vir die Finesse tydskrif se aanlyn weergawe geblog. U kan van sy Finesse blogs hier lees.

Recent Posts

Getrou in die klein dinge

Hoe honger is jy?

Roep my aan in die dag van jou benoudheid

Drie beginsels vir ‘n dieper verhouding met die Here

RSS Vers van die dag:

  • Romans 12:4-5
    “For just as each of us has one body with many members, and these members do not all have the same function, so in Christ we, though many, form one body, and each member belongs to all the others.”

EREDIENSTE:

Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon. Ons is ‘n onafhanklike charismatiese gemeente. Kuier saam op ons webblad om ons beter te leer ken of kontak ons.

  • Dienstye: 09:30 Sondae
  • Adres: 42 Reid street, Westdene, Bloemfontein
  • Reg van toegang word voorbehou

​

​

Copyright © 2026 · Thureos Christen Gemeente Bloemfontein · Designed by Elizabeth J Photography