Your cart is currently empty.
Thureos Christen Gemeente Bloemfontein
Christenskap wat werk!
Your cart is currently empty.
Die hou van eredienste en ons ander aktiwiteite is onderworpe aan die nuutste Covid-19 regulasies. Huidiglik word alle privaat en opelug byeenkomste verbied tot 15 Jan 2021.
Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon. Ons is ‘n onafhanklike charismatiese gemeente. Kuier saam op ons webblad om ons beter te leer ken of kontak ons.