Jy kan past. Tommy Lessing kontak by +27-72-790-3005 of stuur ‘n sms
Thureos Christen Gemeente Bloemfontein
Christenskap wat werk!
Die hou van eredienste en ons ander aktiwiteite is onderworpe aan die nuutste Covid-19 regulasies. Huidiglik word alle privaat en opelug byeenkomste verbied tot 15 Jan 2021.
Indien u in Bloemfontein of omgewing is, is u welkom om ons eredienste op Sondae by te woon. Ons is ‘n onafhanklike charismatiese gemeente. Kuier saam op ons webblad om ons beter te leer ken of kontak ons.